Wednesday, September 14, 2016

Murder & Attack-Couples seriously injured after riverside attack

Couples seriously injured after riverside attack

According to a local police spokesperson, at dawn three men wearing balaclavas allegedly approached the two male anglers near the water and attacked them with blunt objects. The women were also attacked.

The four were severely beaten, their belongings were taken and three of the victims were left unconscious. The suspects then fled on foot.

“One of the women, 52, who remained conscious managed to put the other unconscious victims into the vehicle and drove them to Fezi Ngubentombi Hospital,” Captain Livhuhani Hani, Viljoensdrif Police spokesperson said.

All four victims sustained head injuries. One of them is still in the ICU as she sustained a serious head injury. Her spouse was unconscious upon arriving at the hospital and succumbed to his injuries on Monday, 12 September.

One of the male victims allegedly suffered a cut wound to his neck. His 57-years-old spouse’s eyes were swollen and blue from the attack.

A murder case has been opened.

The police are appealing to any member of the community who may have seen anything or have any information that may lead to the arrest of the suspects to contact detective Constable Tebadi Mankge of the Viljoensdrif Detective Unit on 072 190 6204.

http://krugersdorpnews.co.za/307539/couples-seriously-injured-after-riverside-attack/

Community Support Forum - CSF 
Vereeniging: Spidervalley:
Ek raak naar as ek die naam net hoor of sien soveel keer waarsku ons MOENIE daar gaan visvang of selfs die spidervalley pad ry nie dis gevaarlik! Soveel keer al lelike voorvalle gepost vir bewusmaking. Maar tog wil mense eerder hul lewens in gevaar stel en verniet visvang as om n paar rand uit te haal en by n ordenklike veilige plek te gaan visvang. En nee die boodskap wat rond gaan dis nie veilig langs vaaldriehoek se rivier nie is BOG ons het veilige visvang plekke langs die rivier!! BLY WEG VAN SPIDERVALLEY AF!!!
Leana CSF
'n Groep mense is saterdag by Spidervalley deur 3 mans aangeval, erg aangerand en beroof. Een van die groep se mans veg om sy lewe as gevolg van kop beserings. Die ander man veg om sy lewe agv sy keel is helemal oopgesny. Ander man is vele kere met n mes gesteek. Die vrouens is aangerand en een van hul is verkrag! Selfs n hondtjie wat daar was se rug en bene is gebreek! Die misdadigers het die groep mense almal daar gelos vir die dood. Die uitstappie het in n riller dag verander vir die groep mense en almal se lewens onheroeplik verander!
Kan ons asb vra bid saam vir die mense wat veg vir hulle lewens en vir 'n spoedige herstel.
Deel asb met familie en vriende en help ons om mense daar weg te hou!
CSF Span
https://web.facebook.com/csfvdbp/posts/693067657513288

Foto: Community Support Forum - CSF 
R.I.V. Ferdi Barnard Sterkte aan geliefdes 
Dis met n hartseer hart dat ons met jul deel dat Ferdi oorlede is, hy was 1 van die slagoffers by die spidervalley aanval 
https://web.facebook.com/csfvdbp/photos/a.251624478324277.1073741828.251095218377203/693421757477878/?type=3&theater
REGSTELLING: Het met familie in aanraking gekom en die "Spidervalle - Taaibos spruit" aanval was nooit die plek nie hul was langs die vaalrivier op n verlee plek oorkant die ressies bane/universiteit gronde. Asook is die dame nie verkrag nie
Dit maak ons WOEDEND as elke 2de persoon ewe skielik die slagoffers en die stories ken ASB voor jy aan n nuus span of ons n bog verhaal vertel maak seker van watse skade jou bog stories kan doen Tue, Sep 13, 2016 CSF 16:22:13
https://web.facebook.com/csfvdbp/posts/693583030795084