BETHLEHEM
Middag Almal
Op Maandag, 30 Oktober 2017 sê ons NEE @ Plaasmoorde in
Bethlehem - Oos-Vrystaat!
Plek: Raubex Konstruksie Perseel op die Lindley pad.
Tyd: 10h00 & weer om 14h30
Tema: @ Plaasmoorde
Albei sessies sal deur 'n predikant gelei word.
Ons vra dat u die vlg doen;
- ons petisie teken
- jy 1 van die 2 sessies of sommer albei bywoon.
- ons sal plakkate verskaf, maar as jy jou eie het, bring
asb saam.
- bring ook 'n waterbottle saam, dit word warm.
Dié 2 sessies word wettig gehou.
Ons vra dat u met u motor, bakkie of trekker opdaag.
Ons sal reël dat die Media teenwoordig is!
Versprei asb na al u groepe toe!
Kom ons sê ALMAL saam dat genoeg nou genoeg is!! Vat aan ons
Boere en jy vat aan Ons!!
Kontak my as jy 'n petisielys wil bekom om by jou werkplek
te laat teken asb!
Isoldé
BLOEMFONTEIN
Motoroptog teen #plaasmoorde Maandag in #Bloemfontein
09:10 (GMT+2) Sat, 28 Oct 2017
Bloemfontein - Die Mangaung-Metro-Munisipaliteit het
toestemming verleen aan Boere In Nood vir 'n motoroptog teen plaasmoorde,
Maandag in Bloemfontein.
Organiseerder Frikkie van der Walt verduidelik die optog sal
om seweuur die oggend oorkant die vulstasie by Windmill op die Jagersfonteinpad
bymekaarkom.
“Ons sal agtuur open met gebed en daarna vertrek met polisie
op die N1-Noord waar ons by Langenhovenpark se afrit ’n u-draai oor die brug
sal maak en weer op die N1-Suid na die casino se afrit sal gaan en die roete so
paar keer herhaal.”
Van der Walt meld verder dat geen voetgangers toegelaat word
nie so almal moet in of agter op voertuie wees.
“Almal dra Maandag swart, en die wat kan, maak baniere en
dra wit kruise,” versoek Van der Walt.
Hy sê verder 'n memorandum sal ook aan die polisie oorhandig
word.
Vroeër het die Wes-Kaapse plaasvooman, Chris Loubser, in ’n
hartroerende video mense gevra om Maandag swart te dra om hul meegevoel met
slagoffers en hul teenkanting teen plaasaanvalle te wys.
OFM-Nuus
https://www.ofm.co.za/article/local-news/252519/motoroptog-teen-plaasmoorde-maandag-in-bloemfontein
----------
Goeie middag almal
Die optog is goedgekeur en ons het die toestemmings brief
ontvang.
Die byeenkoms.
Almal kom bymekaar vanaf 7 uur maandag oggend oorkant die
garage by windmill casino, ons sal 8 uur
open met ñ gebed en daarna vertrek met poliesie se eskort, ons gaan die N1 vat
na jhb waar ons by LHP se afrit ñ u draai oor die brug sal maak en weer die N1
terug CA se kant toe sal vat tot by die casino se afrit en sal die roete so
paar keer herhaal, ons sal dan gaan tot by die bymekaar kom punt en sal daar
die memorandum aan die poliesie oorhandig rondom 11 uur, na die oorhandiging
sal daar weer met gebed afgesluit word. Daarna sal almal tyd he tot en met 1
uur om te verdaag vanaf die perseel.
Optog reëls.
Ons mag slegs die linker baan van die N1 gebruik en alle
afritte sal vir ons geblokkeer word deur die poliesie.
Ons mag geen wapens of
enige voorwerpe wat iemand kan seer maak by ons dra die dag nie.
Daar is geen voetgangers toegelaat so almal moet in of agter
op voertuie wees dis hoekom ons vra dat almal wat deel neem oorkant die garage
bymekaar kom saam die poliesie.
Ons vra ook dat niemand gedurende die optog alkol sal
gebruik nie asb.
Almal dra asb maandag swart, die wat kan maak asb banniere
vir stop plaas moorde en dra wit kruise.
Samewerking is noodsaaklik vir maksimum impak en ons versoek
almal om asb maandag die karre optog te ondersteun.
Groete
Frikkie Van Der Walt
Help asseblief boodskap versprei!
Kanonkop Wine
Estate
R44, Between Paarl
And, 7607 Stellenbosch, Western Cape
Die Boere in Suid-Afrika sê GENOEG IS GENOEG. Ek sê, ons
sluit die R44 en N1 op Maandag 30 Oktober vanaf 06:00 in herinnering aan ons
Boere wat alreeds deur misdaad in ons land omgekom het. Sonder Boere sal ons Landbou ekonomie in duie stort. Elke Suid-Afrikaner kan opstaan en DANKIE sê vir n boer wat sorg dat ons kos op die tafel het en dat ons nie lewe in bankkrotskap nie.
Staan op en SKREE GENOEG IS GENOEG. DIE REGERING SÁL LUISTER.
BRING:
Jou pa se GROOTSTE plaasbakkie/trekker/stroper.
Bring jou Polo met jou John Deere sticker.
Vir eendag in jou lewe, staan saam.
Posters, vlae enige iets wat sê Genoeg Is Genoeg
MOSSELBAAI
MOSSELBAAI en Distrikte;
Goeie naand almal. Nadat Dit met die CSF Bestuur bespreek
is, plaas ek hierdie op die groep, sodat
Ons as hartenbos heuwels CSF ook met die ander buurtwag groepe op die dorp kan
ondersteun.
Hierdie boodskap is by al die Sektor 2 lede / groepe
versprei nadat Dit met die voorsitters bespreek is.
Met betrekking tot die toenemende moorde op boere,
dirpsmense in die land is daar besluit
om as Boere en Ondersteuners van Boere en dorpsmense wat uitgemoor word,
eerskomende Maandag 30 Oktober n optog deur Mosselbaai te hou en n memorandum
aan die Burgemeester en SAP te oorhandig. Die plan is dat ons almal wat kan bywoon om 11:00 vm soveel as moontlik Boere en Plaaswerkers dorpsmense bymekaar kom by die oop stuk grond suid van die Engen garage op Hartenbos, Tussen Hartenbos skool en die Louis Fourie Pad)
Indien moontlik kom met Trekkers,Bakkies en Lorries en Trokke, karre ens.
Dra swart as julle so gelei voel.
Vandaar sal ons dan n optog deur Mosselbaai hou en verdaag.
Stuur hierdie boodskap aan alle boere en vriende vir wie dit
saak maak, van en ondersteuners aan die Landbou.
Dit kan dalk 'n tydjie neem, so laat ons nie haastig wees
nie.
Geduld Gaan aan die orde van die dag wees.
Die Verkeers dept is betrokke en Gaan help met die beheer
van Verkeer en vloei van die optog.
Ondersteun asb.
Baie Dankie.
Philip.
OUDSHOORN
Boodskap vanaf Herman Mathee, Oudtshoorn/Calitzdorp boer
Goeie more ek is n trots boer wat ok nou al gatvol is om te
hoor hoe ons boere uit gemoor raak ek stel voor dat al ons boere met hul
trekers Odn tot stilstand bring Maandag midag 12 uur so kan dit nie aan gaan
nie ek wil ok he dat my 2 seuns eendag die boerdery kan oor vat en boer so ek
soek boere wat murg in hulle pype het en wat boere bloed in hule are het om my
te help en te onder steun om so ding te reel vir Maandag jule hoef nie worry
nie ek sal voor ry ek kom sommer meu my 8 wiel treker en met nog 2 ander ek is
beruit om 40 km te ry met hulle tot op Odn net om my Mede boere te ondersteun
so dit het tyd geraak dat ons boere wys wat in ons steek my pa het nie bang
kinders groot gemaak nie so dink ek het julle pa hule ok nie ek verwag dat die
boere hier my help want hoe is jou hart dan as jy nie wil iets probeer nie al
help dit nie veel nie kan ons se ons het iets geprobeer ek is trots n boer te
wees km ons staan saam en wys dat jule ok trots is om n boer te wees ek is nie
bang nie ek sal voor ry ma as ek terug kyk wil ek trots voel oor ons se boere
kom mane wys wat in ons boere steek ons almal trek swaar in die droogte ons kan
nie nog toe laat dat mense ons uit moor nie iemand moet net dit help reel leke
dag vir almal
🚜🚜🚜🚜🚜🚜
Goeie more ek is n trots boer wat ok nou al gatvol is om te
hoor hoe ons boere uit gemoor raak ek stel voor dat al ons boere met hul
trekers Odn tot stilstand bring Maandag midag 12 uur so kan dit nie aan gaan
nie ek wil ok he dat my 2 seuns eendag die boerdery kan oor vat en boer so ek
soek boere wat murg in hulle pype het en wat boere bloed in hule are het om my
te help en te onder steun om so ding te reel vir Maandag jule hoef nie worry
nie ek sal voor ry ek kom sommer meu my 8 wiel treker en met nog 2 ander ek is
beruit om 40 km te ry met hulle tot op Odn net om my Mede boere te ondersteun
so dit het tyd geraak dat ons boere wys wat in ons steek my pa het nie bang
kinders groot gemaak nie so dink ek het julle pa hule ok nie ek verwag dat die
boere hier my help want hoe is jou hart dan as jy nie wil iets probeer nie al
help dit nie veel nie kan ons se ons het iets geprobeer ek is trots n boer te
wees km ons staan saam en wys dat jule ok trots is om n boer te wees ek is nie
bang nie ek sal voor ry ma as ek terug kyk wil ek trots voel oor ons se boere
kom mane wys wat in ons boere steek ons almal trek swaar in die droogte ons kan
nie nog toe laat dat mense ons uit moor nie iemand moet net dit help reel leke
dag vir almal
Stuur asb aan almal wat jy ken
PRETORIA
Byeenkomsskakel:
https://web.facebook.com/events/861128290712205/
RICHARDSBAAI
VEREENIGING
STUUR AAN SOOS ONTVANG ASB NA AL U KONTAKTE?
Daar is baie stories en videos ivm Maandag 30 Oktober 2017,
maar dit gaan ons nie stop nie!
ONS IS N PAAR BOERE WAT GEPRAAT HET, EN ONS IS GATVOL!Gatvol dat ons altyd die rasiste is!
Gatvol dat daar so baie misdade teen ons blankes gepleeg word, en daar niks daaraan gedoen word nie!
Gatvol vir die moorde en aanvalle op ons in ons dorp, op ons kleinhoewes en op ons plase!
Gatvol dat so baie onskuldige lewens geneem word!
Gatvol om net stil tesit en pakslae te kry!
JA ONS BLANKE VOLK IS GATVOL, GATVOL EN GATVOL!
Nou gaan ons begin opstaan vir ons volk, ons boere en ons
kinders se voort bestaan in hierdie land!
Op Maandag oggend 30 Oktober 2017 gaan ons om 5h00 by
Checkers Arconpark in Vereeniging by mekaar kom, waarna ons om 5h15 na die R59
snelweg sal beweeg en die snelweg na alle kante sal sluit!Ons sal daarop aandring dat die burgermeester ons moet kom besoek, waarna ons n boek teen plaas moorde en aanslae teen ons blankes, met ons hantekeninge van almal daar, aan hom sal oorhandig wat hy dan aan die parliment sal moet oorhandig!
Ons nooi al die boere, besighede en die publiek om hande
tevat en saam ons te kom staan!
Staan asb hierdie tyd af en kom ons maak n verskil?
Bring u "banner", trekter, trok, bakkie, motor,
motorfiets of selfs u perd en kom ons wys dat ons nie gaan toelaat dat ander
ons blankes sal onder kry nie, en dat ons nou gatvol is dat hulle probeer om
dit reg te kry!
Hierdie aksie sal op n beskaafde blanke manier, sonder enige
geweld gedoen word en ons sal deur alles tot stilstand te bring bewys dat ons
gatvol is en dat genoeg nou genoeg is!
Ons gaan nie verder toelaat dat ons vertrap word en gemoor
word en alles dan net dood gepraat word en onder die tafel in gevee word en
daar niks daaraan gedoen word nie!
ASB KOM STAAN SAAM ONS, EN HELP ONS OM GEHOOR TE WORD?
SHARE ASB HIERDIE BOODSKAP MET AL U KONTAKTE SODAT DIT SOOS
N VELDBRAND KAN VERSPREI?
ONS HOOP VERTROU EN BID DAT ONS U MAANDAG OGGEND SAL SIEN!
BAIE DANKIE.